I Am Special Ministries

I Am Special is a Christian-based, non-profitable children’s upliftment and educational ministry. The founders of this ministry believe that the idea of I Am Special was born in God’s heart and we have the privilege to tell and show children all over nations that they are really special.

Click here to visit their website.

Durbanville Kinderhuis

Durbanville Children’s Home has been taking care of children in need for the past 127 years, since it opened its doors in 1883. It focuses on the care, development and rehabilitation of emotionally traumatised children through a process of therapeutic intervention and re-uniting them with their families if possible.

Click here to visit their website.



Beste Anton

So baie dankie dat jy verstaan en vir jou ongelooflike gesindheid teenoor Durbanville Kinderhuis. Dankie dat jy bereid is om die rugby funksie te borg 23 Julie 2011 te Rhebokskloof. Ek waardeer jou hulp en ondersteuning geweldig en weet dat ons dit geweldig waardeer. Ons bedank jou uit ons harte en wil nie groot asseblief nie as donateur verloor nie. Jy beteken regtig baie vir ons kinders en vir ons. Sonder jou hulp en ondersteuning kan ons funksies nie suksesvol wees nie. Seen vir jou en To-Netts.

Kinderhuis Groete
Elsa




Beste To-Netts Decor,


Ons Ope Dag op Vrydag 25 Februarie was ’n groot sukses. Ons is baie dankbaar vir elkeen wat hierdie dag kon bywoon en tyd in hul besige skedules kon inpas om by ons te kom kuier - u belangstelling in die Kinderhuis en die welstand van ons kinders word opreg waardeer.

Ons kon belangrike kontakte opbou en ons het heelwat nie-bederfbare kosprodukte ingekry vir ons kinders se kospakkies vir wanneer hulle die vakansie na hulle families gaan. Baie dankie vir elkeen wat ’n bydrae gelewer het. Ons benodig nog items vir kospakkies. Kliek asseblief hier vir ’n lys.

Dit was groot pret vir ons kleintjies wat die gaste vir die oggend ontvang het en hulle wou agterna net weet wanneer gaan die mense weer kom kuier! Ons Seniors wat die gaste vir die middag ontvang het, het dit geniet om ons gaste deur hulle huisies te neem en te spog met die hope sagte speelgoed wat in hulle kamers is.

Indien u graag betrokke wil raak as vrywilliger (ons benodig veral hulp met skoolwerk vir ons kinders) of dalk betrokke wil raak as naweek/vakansie vriende, moet u die Vrywilligers inligtingsessie op die laaste Dinsdag van elke maand, hier by die Kinderhuis om 18h30 bywoon. Kliek asseblief hier vir die aansoekvorm.

Vriendelike Kinderhuis groete.

Johanna Strauss
Bestuurder: Fondswerwing & Bemarking
Durbanville Kinderhuis



© Copyright 2011 To-Netts. All Rights Reserved | Website by Netkonect
About Us | Contact Hiring Department | Contact Florist | Corporate | Gallery | Home | Order | Social Involvement | Decor Hiring Shop | Weddings | Friends